Maklike mikrogolf beskuit......... yummy

Submitted by: Emmerentia Van Jaarsveld

Serves: baie

Preparation time:
Cooking time:

Dietary guidance: v 

Ingredients

Mikrogolf beskuit resep

1 k bruinsuiker 350g margarine
2 xtra groot eiers
500ml karringmelk
1kg bruismeel
12.5ml bakpoeier
2ml sout
750ml all bran flakes
500ml semels
Jy kan ok rosyne en sonneblomsade insit as jy wil

Method

Metode
Meng eers jou droë bestandele saam (alles) en smelt jou botter, klits karringmelk en eiers saam en voeg dan botter en karringmelkmengsel by droe bestandele.
Sit in plastiek roomysbak wat gesmeer is (2 bakke)
Sit in microgolf vir 15 – 20min op high per bak
Droog uit in oond

Comments

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.