Lekker souserige hoender

Submitted by: Terri-Anne Enslin
Maklike hoender resep met minimale voorbereiding.

Ingredients

1 kg hoender stukke
1 koppie chutney
1 koppie mayonase
1 koppie koue water
1 pakkie bruin uie sop
Groente van keuse

Method

Voorverhit oond na 180 grade celsius. Braai hoender tot bruin in 'n pan. Sit dan hoender in redelike groot oondbak. Groente kan saam in dieselfde bak gesit word. Meng chutney, mayonase, water en bruin uie sop. Gooi oor hoender. Bedek en bak vir vir 'n huur en 'n half.

Comments

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.