Lekke Hoender Reseppie

Submitted by:
Gebakte Gestopte Hoender

Preparation time:
Cooking time:

Difficulty:
Serves: 4

Ingredients

2.7 tot 3.5 hoender
1/2 koppie gesmelte botter
1 koppie stopsel
1 koppie ongekookte popcorn
sout en peper na smaak

Method

Voorverhit oond tot 180°C. Smeer hoender goed met gesmelte botter, sout en peper. Vul hoender met stopsel en popcorn. Plaas in oondpan met nek na voorkant van oond.

Luister vir pop - geluide ...

Wanneer die hoender se gat ontplof, die oonddeur oopskiet en die hoender deur die lug vlieg, kan jy weet die hoender is gaar!

Gedink ek weet niks van kook nie, nê?

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.