Piesangbrood

Submitted by:
Is lekker as jy dit frenchtoast ook!

Preparation time:
Cooking time:

Difficulty:
Serves:

Ingredients

½ koppie marg/botter
1 koppie suiker
2 eiers
2 koppie meelblom
2 teelepel bakpoeier
4-6 piesangs gepulp
1 teelepel vanilla
½ teelepel sout

Method

Verhit oond tot 180ºC
Klits botter en suiker tot romerig
Voeg vanilla by
Voeg eiers een vir een by, klits goed
Sif droeë bestandele by eiermengsel en klits goed
Voeg piesangs by
Meng alles goed deur
Bak vir 1 uur

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.