Brosbroodjies

Submitted by:
of Shortbread...

Preparation time:
Cooking time:

Difficulty:
Serves:

Ingredients

450g ( 3½ k ) meel
150g ( 1 k ) Versiersuiker
150g ( 1 k ) Mielieblom (mazina)
500g ( 1 blok ) Botter in blokkies
10ml ( 2 t ) vanilla
Strooisuiker

Method

ï‚« Verhit oond tot 160°C
ï‚« Sif meel, versiersuiker en mielieblom saam
ï‚« Meng in voedsel verwerker en voeg die botter blokkie vir blokkie saam
Meng tot glad met lae spoed
Gooi vanilla by
Draai in plastiek toe vir 20min
Druk op plaat plat en prik met vurk
Laat vir nog 20 min staan
Bak vir nog 30 min of tot ligbruin
Sny in blokkies en laat afkoel
Gooi strooisuiker bo oor

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.