Malvapoeding

Submitted by:

Preparation time:
Cooking time: 40 min

Difficulty:
Serves:

Ingredients

1 koppie meelblom
1 teelepel koeksoda
6 teelepels appelkooskonfyt
3 teelepels marg/botter
1 koppie melk
1 eier
1 koppie suiker
1 teelepel suurlemoensap

sous:

1 koppie suiker
1 eetlepel marg/botter
1 teelepel vanilla
1 blik idealmilk

Method

Verhit oond tot 140°C
Room suiker en botter
Voeg eier by en klits
Voeg suurlemoen, konfyt en koeksoda by
Voeg melk en meel om die beurt by
Bak vir ongeveer 40min

Kook idealmelk, suiker, marg en vanilla saam tot gesmelt en gooi oor poeding sodra dit uit die oond kom, laat afkoel.

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.