melktert

Submitted by:

Difficulty: Easy - for beginners
Serves:

Preparation time:
Cooking time:

Ingredients

MELKTERT FANTASTIES
Tennis beskuitjies gepak in groot tertbak vir krs
1 blik kondensmelk
1 blik melk
2 blikke water
12,5ml (1E) Margarien
4 eiers geskei
150ml mielieblom aangemaak met bietjie melk
7ml vanilla
Verhit die kondesmelk, melk, water en margarien in ongeveer 8 min op 100% krag
Meng die eier gele, aangemaakte mielieblom en vanilla saam en voeg by melkmengsel. Mikrogolf vir 4min by 100% krag, roer na elke minuut tot lekker dik.
Klop eierwitte styf en vou in mengsel in. Gooi in tertbak, strooi kaneel bo-oor en sit in die yskas tot afgekoel--dot.

Method

Comments

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.