Romerige Groente

Submitted by:
Warm romerige groente reg vir die winter

Difficulty:
Serves: 6

Preparation time:
Cooking time:

Dietary guidance: v 

Tags: groente ยท

Ingredients

1 pakkie butternut blokkies
1 pakkie baby marrows
1 pakkie mushrooms
1 sakkie wit uie sop
1 houer room
sprinkles veggie spice

Method

Voorverhit oond na 180 grade celsius. Sny baby marrows in medium skywe. Sny die mushrooms in medium skywe. Sit mushrooms, baby marrows en blokke butternut in oondvaste bak. Meng wit uie sop en room. Gooi mengsel oor groente. Gooi baie veggie spice bo-op. Moet heeltemal bedek wees. Sit foelie oor en bak vir 1 uur. Na 'n uur maak oop en druk mes in om te voel of butternut sag is. Indien nie, los langer in.

Comments

Spotted a problem?
Did you submit this recipe?
Do you want to make a change?
Send a message via Facebook.