Post-Toasties Poeding

Cooking time: 50 min

Description

of cornflakespoeding, en ja, dit BAIE lekker! Dankie Ouma!

Ingredients

  • 3 k Post Toasties (cornflakes)
  • 1 k Klapper
  • 1 k Suiker
  • 2 k Melk
  • 3 eiers
  • Vanilla
  • Sout
  • Appelkooskonfyt
  • Margarien

Method

Plaas vlokkies, klapper en suiker in lae in gesmeerdder bak (moenie skaam wees nie)

Klits die melk, eiers, vanilla en sout bymekaar

Gooi die melkmengsel oor die droë bestandele

Plaas (gawe) klontjies margarien en konfyt bo-op

Bak poeding tot gestol en ligbruin

Ongeveer 50 minute teen 180° C


Spotted a problem with this recipe? Contact me